What Our Clients Have to Say

"Heyto🌷 Ek en Dehan het die fotos as ‘n slideshow op die TV gekyk en wow… ons is mal daaroor 🥹 Dankie vir al die moeite wat jy ingesit het , dit wys regtig. Julle het sulke mooi, klein oomblikke vasgevang wat ons nie eers besef het op die dag nie, en nou beteken dit vir ons so baie. Ons gaan hierdie fotos vir altyd koester 🥰 Julle het ons dag so mooi vasgevang. Baie dankie !!!! Ons sal jou definitief vir almal aanbeveel! 🤗
Angelique
Bride
Rume!!! Wow!!!! Ons het nie woorde nie. Die foto's is absoluut stunning! Jyt soveel spesiale oomblikke vasgevang. Oomblikke waarop ons nou kan terug kyk en nooit sal vergeet nie. Jy het 'n besonderse talent, dankie dat jy jou talent oop stel vir mense. Baie dankie! Ons is mal daaroor en baie gelukkig, iets wat ons vir ewig sal koester. Mag God jou besigheid seën! Liefde Jaques en Patricia
Patricia
Bride
Hey Rume!!! Wow wow wow wow!!🤍😱❤️😱🥰 Ek het die trou fotos opgetel en ek kry net nie my mond toe nie!!!🤩🤩🤩 Jy het oomblikke vas gevang in n foto wat so kosbaar is!!!🥰🥰🥰 Jy is n mens duisend jou talent is onbeskryflik en die gevoel uit jou fotos is waar, opreg en so so so spesiaal!!!!🤍🤍 Liefste baie dankie dat jy ons dag so mooi vas gevang het!!! So mooi in ewigheid laat stil staan!!!!😍😍😍 Your photos will for ever be our memories!!! Thank you!!!! Thank you!!! Thank you!!!❤️❤️❤️
Maileen
Bride
Hi hi, ons het gisteraand deur die fotos gegaan😍, en wil net baie dankie sê vir julle stunning werk, ons het lekker gelag met sommige fotos, en het so baie favorites, julle het die dag baie baie mooi gecapture, vreeslik dankie!❤️ Die familie fotos is regtig stunning.
Karlien
Bride
Hi! I just want to say I'M IN LOVE!!! I'm so happy with how the pictures and videos turned out. Thank you for capturing the moments for us! 💗💗💗💗
Nicole
Bride
Hey... Ons is super happy met die fotos en die video... ❤️ Dit het beautiful uit gekom.. 🥳🥳 Ons kon nie vir beter gevra het nie.. 🥹 Ons het dit gisteraand saam met ons ouers gekyk en almal was somer weer emotional oor die mooi dag toe ons die video kyk.. Baie baie dankie vir julle.. ❤️
Deone
Bride
Môre Rumi ☀️ baie dankie vir die foto's dit lyk baie baie mooi 💛🥰 ons is baie tevrede 🙌🏼🤩 Verlang sommer terug na die dag.
Cecille
Bride
Hi Rume askies vir die laat boodskap!Ons get dit gekry en die fotos is regtif stunning baie dankoe vir al jou moeite en jou talent! 🌸
Lumarie
Bride
Ek wil net baie dankie sê vir die fotos! Hulle is baie mooi. Presies wat ons wou hê! 🥰
Martinique
Bride
Rumi Photography delivered an absolutely incredible experience for our wedding. From the moment we started working with them, they went above and beyond in every possible way. Their professionalism, kindness, and passion for what they do truly shine through in every moment. They didn’t just take photos—they captured memories we will treasure forever. Every special moment, every smile, every detail that mattered to us was beautifully preserved. We cannot thank them enough for the effort, care, and love they put into their work. Their photography and videography are nothing short of excellent. This is the dream team you want by your side on your wedding day—supportive, creative, and committed to giving you the most magical memories. Thank you, Rumi Photography, for making our day unforgettable. You exceeded every expectation and gave us something we will cherish for the rest of our lives.
LeeAnn
Bride